Home > Terms > Afrikaans (AF) > Rayleighverstrooiing

Rayleighverstrooiing

Rayleighverstrooiing (fisika) - na Baron Rayleigh, titel wat aan J.W. Strutt, Br. fisikus, toegeken is). Verstrooiing van lig deur klein partikels, gewoonlik in die lug, sodat dit met die blote oog waargeneem kan word, soos die rooierige kleur van 'n sonsondergang, of die blou kleur van die hemelruim in die dag. Om ongewenste Rayleigh-verstrooiing deur vaste deeltjies te beperk, is die vloeistowwe deur hoogvakuumdistillasie gesuiwer. By Rayleigh-verstrooiing word die kortgolflengtelig meer verstrooi as die ander kleure. Dit is die rede waarom die hemel blou is. Sien ook Sigbare Lig.

0
Adicionar ao meu Glossário

O que quer dizer?

Precisa de iniciar sessão para iniciar uma discussão.

Terms in the News

Featured Terms

Karin
  • 0

    Terms

  • 0

    Glossários

  • 4

    Followers

Actividade/ Sector: Computador Category:

netboek

'n tipe draagbare komputer wat spesifiek ontwerp is vir draadlose kommunikasie en toegang tot die internet.

Contribuidor

Featured blossaries

Nautical

Categoria: Other   1 20 Terms

Words To Describe People

Categoria: Educação   1 1 Terms